Die Hoërskool Vredenburg vier vanjaar sy 50ste verjaarsdag met ’n gala-ete.
Die geleentheid vind Vrydag 21 April om 18:00 vir 18:30 in die skoolsaal plaas.
Die drag vir die geleentheid is formeel en kaartjies kos R500 per persoon.. Stuur e-pos na pontello-williamsd@hsvredenburg.co.za vir nog inligting.




