Duisende besoekers het hul verskyning by die 2025-Hopefield-liggiefees gemaak. Volgens die organiseer- ders was die atmosfeer vrolik, vriendelik en vol liefde en waardering. Die organiseerders meen hoogtepunte was die oorvloedige bekwame en talentvolle kunstenaars asook die unieke en heerlike plaaslike kos. Die doel is om die dorp bymekaar te bring om sy kapasiteit te laat groei en saam te floreer.

Liggiefees in Hopefield lok talle

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article