Hoërskool Vredenburg het hierdie seisoen nege atlete wat aan die Boland-byeenkoms deelgeneem het. Nicolette Schlehmeyer, Mekyle Erasmus, Darrian Jordaan, Craigon Hartbees, Santino Appels, Jaden Lewis, Caitlyn Schlehmeyer, Idiris Abdi en Joshwin Fransman het hul skool verteenwoordig.Foto:


Hoërskool Vredenburg-atlete blink uit op die atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article