Hoërskool Hopefield het Donderdag 7 Februarie sy jaarlikse uitnodiging-swemgala gehou. Altesaam 280 swemmers het hul 11 skole verteenwordig en baie rekords is verbeter. Die gasheerskool het 29 goue medaljes, 25 silwer- en 23 bronsmedaljes gewen. Foto:

Medaljes by dosyne

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article