Pomario Privaatskool se netbal- en rugbyspanne het verlede (Dinsdag 13 Mei) teen Citrusdal Primêr en die Hoërskool Porterville gespeel. Die netbalspanne het op hul eie bodem teen Citrusdal Primêr meegeding terwyl die rugbyspanne in Porterville gespeel het. Die skool bedank almal vir die goeie sportgees. Bo is die o.9-netbalspan.

headline dummy text

Netbal en rugby in goeie gees gespeel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article