Sardyntjie Dagsorg in Stompneusbaai het Sondag (27 November) ’n besoek van die Free Chapter Harley-groep van Kaapstad ontvang. Hulle het geskenke vir die kinders by die dagsorg gebring, wat hulle Vrydag 9 Desember by hul Kersboom-partytjie sal ontvang. Die dagsorg wil die groep graag bedank vir alles wat hulle doen.


Geskenke soos sardyntjies gepak en afgelaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article