Die Sardyntjie-kleuterskool in Stompneusbaai het sy sportdag Saterdag (1 April) gehou. Die skool het die Street Bullies MCC West Coast Bikers, wat die leerders met hul ysterperde kom verras het, bedank. Die groep het ook bederfpakkies aan die kinders oorhandig.Foto:

Sardyntjies met ysterperde en bederfpakkies verras

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article