Alida Buckle
Spring nou en skryf ‘n stukkie vir jou besondere vrou, vriendin of suster en gee hulle die kans om met Weslander se Vrouemaand-kompetisie te wen.
Skryf só in:
1. Gaan na weslander.co.za/submit/shoutout/;
2. Vul die elektroniese vorm in – met jou stukkie oor die uitsonderlike vrou in jóú lewe;
3. Druk die Submit-knoppie.
Die kompetisie sluit komende Dinsdag (26 Augustus) om 12:00.





