Die Bergrivier-gholfklub in Velddrif het Saterdag (14 Februarie) sy jaarlikse interdorp-kompetisie gehou. Die wenners is die Gatkrappers – (van links) Johan van Wyk, Taxi Kotzé, Lionel Johnsen en Gert Coetzee. Volgende jaar stap die Poephoekers van Dwarskersbos, die Vaalballe van Velddrif of die Pampoengatters van Port Owen dalk met dié gesogte trofeë weg.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article