Vroue uitgenooi na The Daily op 9 Augustus
Kom kry op Vrouedag 9 Augustus’n “brandstofinsputing” vir jou vrouehart om 10:00 by The Daily Coffee Café. Ligte verversings sal voorsien word. Skakel 022 703 6900 vir nog inligting.
Topic Menu:
Kom kry op Vrouedag 9 Augustus’n “brandstofinsputing” vir jou vrouehart om 10:00 by The Daily Coffee Café. Ligte verversings sal voorsien word. Skakel 022 703 6900 vir nog inligting.
Social media influencer Jessica Daniels will be celebrating Women’s Day at Hoedjiesbaai Hotel on Saturday, 9 August. It will be a day not only celebrating women, but God and all He has done. Hotel Manager Dolf de Bruyn will motivate guests with his personal story, while Daniels will provide inspiration and food for the soul. […]
The West Coast Radio Flyers is presenting a West Coast Radio Control Festival from today (Thursday 14 August) until Sunday 17 August from 08:00 till late. Visitors can expect to see all aspects of radio control on display, from planes and jets to 4×4 crawler trucks and more. Visitors to the festival can also look forward to a […]
André Schwartz se Gesigte kom na Die Koelkamers. Die werk van die internasionaal bekroonde portretkunstenaar André Serfontein word in die multimediaproduksie Gesigte deur die digitale kunstenaar Seun tot lewe geroep. Elke lewenstorie van André Schwartz word verbeeld deur unieke gesigte op die skerm. Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies kos tussen R207 en R322. […]
Die Skuur bied ‘n Mandjiedans aan op Saterdag 16 Augustus by die Weskusskool op Saldanha. Dis outydse mandjiedanse soos uit die kinderjare waar kinders onder die tafels slaap terwyl ma en pa dans. Goeie vermaak vir die hele gesin. Mense bring hul eie mandjies met eet- en drinkgoed. Toegang kos R60 per persoon. Vir meer […]
Elzabé Zietsman se Papalellekoors kom na Die Koelkamers. Wat gee jou papalellekoors, wat verklap dit oor jou? Elzabé Zietsman het – baie teësinnig – lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek steeds. Papalellekoors is ‘n tong-in-die-kies-kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies met – of sonder – grasie! Maak seker jy […]
RAAF – ‘n Fees van hul jongste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank ná hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe! Lourens en Esté RAAF bring die musiek van hul splinternuwe album Prediker asook ou gunstelinge na Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Die vertoning begin om 20:00 en […]
Huis van Heerde in Moorreesburg hou Vrydag 22 Augustus sy vyfde gholfdag en veiling by die Malmesbury-golflandgoed. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat na kinders se emosionele, fisieke en intellektuele behoeftes omsien. Die kinderhuis kan met die hulp van die gemeenskap voortgaan met dié werk. Volgens die organiseerders […]
Parratykie Fatman kom na Soverby Lapa in Dwarskersbos om 19:30. Moet dit nie misloop nie. Kaartjies kos R180 per persoon en sluit in ‘n lapa- burger, skyfies en uieringe. Om te bespreek stuur ‘n WhatsApp na 071 491 6835.
“Why I’m still single and other stupid questions.” Sami Hall, social-media comedy content creator, published author and entrepreneur, will attempt to answer these in her stand-up comedy show. Be sure not miss it. The show will take place on Saturday 23 August and starts at 12:00. Tickets cost between R138 and R254.To book visit www.diekoelkamers.com.