• Kom hou basaar by NG kerk Hopefield

    Die NG kerk Hopefield hou basaar. Daar sal vleisprodukte, pannekoek, vars gebak, potjiekos, kindervermaak, boeke en nog vele meer wees. Vir meer inligting kontak Frikkie by 083 300 2051.

  • West Coast Military Equestrian Club presents the South African Lipizzaner

    The West Coast Military Equestrian Club presents the South African Lipizzaner. Bring along friends and family for an enchanting day of equestrian entertainment in Saldanha. It will take place at the Equestrian Club starting at 11:30. There will be food stalls and a bar available. Tickets for adults and children over 12 cost R200 and […]

  • Tuinbouklub vergader by NG Moedergemeente

    Die Vredenburg-tuinbouklub vergader by die stalle van die NG Moedergemeente Vredenburg. Spreker vir die dag is Lorinda de Reuck. Tema: Organiese tuinmaak. Almal welkom. Vir meer inligting kontak Elsabe by 082 416 6305.

  • Bergrivier-jazzkonsert op Velddrif

    Die Bergrivier-jazzkonsert kom Saterdag (4 Oktober) na die Laaiplek-hotel in Velddrif. Konsertgangers kan uitsien na musiek van die legendariese Allou April van Saldanha, Tarryn Lamb met ‘n orkes, asook ander bekendes in die musiekbedryf, onder wie Ezra Lingeveldt, August West, Chadleigh Gowar, Steyn Fourie en Uncle Cal. Quinton Manuels sal die seremoniemeester wees en die energie van […]

  • Dozi weer op die verhoog

    Dozi, wat ná ‘n lang tyd net op sy plaas, Dozi Back to the Roots, musiek gemaak het, het aan die begin van 2024 weer begin toer en sy vertonings is oral uitverkoop. Hy maak in Oktober weer so, danksy openbare aanvraag. Dozi tree by Kapstadt Brauhaus in Langebaan op met al sy treffers. Kaartjiepryse […]

  • Gholfdag ten bate van Huis van Heerde op Moorreesburg

    Huis van Heerde in Moorreesburg hou op Saterdag 18 Oktober die Swartland-gholfdag op Moorreesburg gehou. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat na kinders se emosionele, fisieke en intellektuele behoeftes omsien. Die kinderhuis kan met die hulp van die gemeenskap voortgaan met dié werk. Volgens die organiseerders was die […]

  • Goosen en Neitz by Die Koelkamers

    ie legendariese Liedjieboer en vader van Afrikaanse rock, Anton Goosen, lewer vanjaar net ‘n paar selektiewe vertonings, met 19 van sy liedjies wat in die FAK vervat is, meer as enigiemand anders. Soos gewoonlik is sy staatmaker guitarmaestro, Illimar Neitz, saam met hom. Die vertoning begin om 12:00 en kaartjies kos tussen R184 en R345. […]

  • Experience Radio Echo live

    Join Die Koelkamers for an unforgettable evening as Radio Echo celebrates the music of legendary artists like Tom Petty, Johnny Cash, Bob Dylan, Neil Young, Roy Orbison, and George Harrison. Experience a fresh, dynamic solo performance featuring acoustic guitar and innovative looping techniques. Tickets cost between R184 and R299. Visit www.diekoelkamers.com to book.

  • Picnic in Africa by Velddrif Animal Care

    Velddrif Animal Care presents Picnic in Africa in aid of sterilisations. The event will take place at the Velddrif Hall from 18:00 until 22:00. Costs are R150 per person or R1 200 for a table of eight. Bring your own snacks and drinks or contact Heibre on 081 213 1708 or Monica on 082 467 […]