• Toy Run in West Coast

    The West Coast Motorcycle Association presents the Toy Run West Coast. Join this mass ride, which departs from Weskus Mall and ends at Juffroushoogte near Vredenburg. Food stalls and pub facilities will be available. All proceeds from the run will go to the Eiland Huis for the disabled in St Helena Bay.

  • Rooksein by Die Koelkamers

    Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie en het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies as deel van hul repertoire. Hulle voel dit is […]

  • Weskus Kersmark vind weer plaas

    Vrydag 12 tot Dinsdag 23 Desember vind de gewlide Weskus-Kersmark weer vanjaar in die Skilpadsaal, Vredenburg, plaas tussen 09:30 en 18:00 en op die laaste dag van 09:30 tot 15:00. Gesluit op Sondae. Kry alles vir die Kersboom hier.

  • Appel by Kapstadt Brauhaus

    Appel oftewel Christoph Kotze, het hom die afgelope 15 jaar stewig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. Appel tree by Kapstadt Brauhaus in Langebaan om 20:00 op. Kaartjiepryse begin by R300. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

  • Rock with Rocksteady

    Rocksteady’s new show, A tribute to the 80s and 90s, brings it all – from 80s glam to 90s grunge, but with a twist. They will be performing live at Die Koelkamers. After an amazing set of your fave 80s “choons”, there will be an interactive music quiz on songs and bands from the 80s […]

  • Ondersteun fondsinsameling vir Leandro

    ‘n Fondsinsameling vir Leandro Jantjies dié 13-jarige van Diazville wat homself ernstig beseer het tydens ‘n rugbywedstryd vind op Dinsdag 16 Desember plaas. Aangebied deur die Shilton van Wyk Foundation vind die pret-wedloop by die strand by Hoedjiesbaai Hotel plaas. Kostes is R200 (vir vyf in ‘n groep). Vir meer inligting kontak Benita Adams by 064 […]

  • Jannie du Toit by Die Koelkamers

    Jannie du Toit se De Wals van de Liefde kom na Die Koelkamers. Veertig jaar nadat Jannie ‘n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is “De Wals van de Liefde” van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu. Maak seker jy loop nie die […]

  • Don’t miss Saldanha Christmas market

    Join the Saldanha Christmas night market. It will take place on from 15:00 to 20:00 at the Dial Rock Hall in Saldanha. Everyone is welcome. Enjoy a Westcoast smile while you do your Christmas shopping. 

  • Kom sing saam met Adam Tas

    Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring van sy grootste treffers van sy drie platinum albums na Die Koelkamers. Kos vir die siel – musiek wat al langer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Die vertoning begin om 19:00 op Donderdag en om 12:00 op Vrydag. Kaartjies kos tussen R184 en […]

  • Witness Prime Circle live

    Celebrating 25 years of Prime Circle, South Africa’s multi-platinum rock legends hit the road this December with an unforgettable national roadshow performing songs from across their eight studio albums. Joined by rising star Lee Cole, already an award-winning chart sensation, and the iconic Tree63, one of the country’s most beloved and internationally acclaimed bands. They will […]