• Business Chamber hosts network event

    Join the Velddrif Business Chamber for an inspiring and energizing evening, open to all local businesses and entrepreneurs at Soverby Lapa, 18:00 for 19:00. Guest speakers include Lindie Strydom and Trevor Ives. Costs are R150 for chamber members and R250 for non members. Includes refreshments, meal and networking opportunities.

  • Whiskey-kultuur gevier

    Darling sal van Vrydag 21 tot Sondag 23 November sy heel eerste Whisky- naweek aanbied. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. Dié eerste Darling-geleentheid – geïnspireer deur die suksesvolle McGregor […]

  • The Gatskop Experience with Ziza and Gabby Loo

    Lethemba Care Projects presents The Gatskop Experience with Ziza and Gabby Loo. It takes place on Saturday 29 November at Weston High School. There will be performances by DJ Zaan, Jodi Basson, Mr Moody and many more. There will also be appearances by the Vermaak en Praat podcasters, and Mr and Miss Paternoster. Funds generated […]

  • Temple Boys in Hopefield

    Die Temple Boys gaan in Hopefield optree as deel van die Blue Downs-familiefees se oudisie- roadshow. Young Dynasty, ‘n nie-winsgewende organisasie, bied ‘n regstreekse oudisie aan vir jong talent van die Weskus. Hulle kan ‘n betaalde optrede by ‘n hoofge- leentheid, ondersteun deur die Wes-Kaapse regering, losslaan. Kaartjies is beskikbaar by Spar Hopefield: R80 (13 jaar […]

  • Magda Louw by NG kerk St.Helenabaai

    Magda Louw se eenvrouvertoning word gelewer in die NG kerk St. Helenabaai-kerksaal. Kaartjies kos R150 per persoon en verversings sal te koop wees van 17:00. Om te bespreek, kontak Karien by 071 336 9793.

  • Toy Run in West Coast

    The West Coast Motorcycle Association presents the Toy Run West Coast. Join this mass ride, which departs from Weskus Mall and ends at Juffroushoogte near Vredenburg. Food stalls and pub facilities will be available. All proceeds from the run will go to the Eiland Huis for the disabled in St Helena Bay.

  • Rooksein by Die Koelkamers

    Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie en het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies as deel van hul repertoire. Hulle voel dit is […]

  • Weskus Kersmark vind weer plaas

    Vrydag 12 tot Dinsdag 23 Desember vind de gewlide Weskus-Kersmark weer vanjaar in die Skilpadsaal, Vredenburg, plaas tussen 09:30 en 18:00 en op die laaste dag van 09:30 tot 15:00. Gesluit op Sondae. Kry alles vir die Kersboom hier.

  • Appel by Kapstadt Brauhaus

    Appel oftewel Christoph Kotze, het hom die afgelope 15 jaar stewig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. Appel tree by Kapstadt Brauhaus in Langebaan om 20:00 op. Kaartjiepryse begin by R300. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

  • Rock with Rocksteady

    Rocksteady’s new show, A tribute to the 80s and 90s, brings it all – from 80s glam to 90s grunge, but with a twist. They will be performing live at Die Koelkamers. After an amazing set of your fave 80s “choons”, there will be an interactive music quiz on songs and bands from the 80s […]