• Mathys and Jan at Kapstadt Brauhaus

    Mathys Roets and Johan Liebenberg – A Cohen and Diamond Journey, at Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Doors open at 18:00 and the show starts at 20:00.

  • Car Boot Market in Langebaan

    Sell your unwanted goods or fresh produce at the Car Boot Market at Catholic church grounds, Suffren Street, Langebaan, from 08:00 to 12:00. Book via WhatsApp to 083 779 5127.

  • Shimmy Isaacs by Die Koelkamers

    Kom skater saam met die komediant en aktrise Shimmy Isaacs by Die Koelkamers. Vertoning begin om 17:00 en kaartjies kos tussen R138 en R253.

  • Rut en Boas Dinee deur NG Kerk Hopefield

    NG Kerk Hopefield bied aan: Rut en Boas Dinee. Kostes: R200 per persoon (sluit ete in) bring eie drankie. Kontak Willa by 083 443 4742 vir kaartjies.Bespreek en kom geniet die aand.

  • Watershed at Die Koelkamers

    Embodying the essence of South African rock, Watershed has journeyed from local acclaim to international recognition with their unmistakable sound and captivating performances. Since hitting the music scene with hits like “Indigo Girl” and “Letters”, Watershed is synonymous with acoustic rock. Watershed will be performing at Die Koelkamers at 19:00. Tickets cost between R253 and […]

  • Vier 50 jaar met Sonja Herholdt

    “In 2025 het dit 50 jaar sedert my Solo Sewe-opname van “Ek Verlang na Jou” goud behaal het en ek my eerste SARIE ontvang het,” vertel die bende Sonja Herholdt. Sy bring haar solo-vertoning, “Tydloos” na Die Koelkamers. Sonja sing van haar bekende en ander immergroen liedjies, soms met akoestiese klavierbegeleiding wat vir ‘n vars […]

  • Vredenburg-tuinbouklub vergader

    Die Vredenburg-tuinbouklub vergader by die Ou Stalle van die Moedergemeente, Vredenburg, om 10:00. Tema: Effektiewe besproeiing. bel Erna by 083 285 2729 vir nog inligting. Saterdag 28 Februarie

  • Spandeer die oggend met skrywer

    Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging nooi alle belangstellendes uit na sy maandelikse ontbyt by Husky’s in Breestraat, Langebaan, om 09:00. Spesiale gasspreker,(afgetrede) Majoor- Generaal Andre Kruger kom vertel ons van sy nuwe boek: True North: Looking back and Going forward. Dit beloof om ‘n inspirerende oggend te wees. RSVP teen Woensdag 25 Februarie na 082 735 4045.

  • Ondersteun die Shavathon

    Weskus Mall hou sy jaarlikse Shavathon in die Food Court. R50 per volwasene en R25 per kind. Donasies is ook welkom. Indien jy wil kom help en jou tyd opoffer vir Kansa, kontak Joanne of Olivia by 022 703 6900 vir meer inligting. Twee vrywilligers word nog benodig vir die dag. Kontak Joanne indien jy […]

  • To life with love, with John Maytham

    The Bay Club and Social Presents the egendary John Maytham live at Blue Bay Lodge, in an Intimate theatrical performance of To life with love. Tickets priced at R200 per person. To get your tickets send an email to reservations@bluebaylodge.co.za or contact 022 714 1177. You can also send a WhatsApp to 066 438 3279.