Spandeer die oggend met skrywer

February 28 @ 09:00

Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging nooi alle belangstellendes uit na sy maandelikse ontbyt by Husky’s in Breestraat, Langebaan, om 09:00. Spesiale gasspreker,(afgetrede) Majoor- Generaal Andre Kruger kom vertel ons van sy nuwe boek: True North: Looking back and Going forward. Dit beloof om ‘n inspirerende oggend te wees. RSVP teen Woensdag 25 Februarie na 082 735 4045.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article