Kuier met Zietsman

17 August 2025 @ 12:00

Elzabé Zietsman se Papalellekoors kom na Die Koelkamers. Wat gee jou papalellekoors, wat verklap dit oor jou? Elzabé Zietsman het – baie teësinnig – lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek steeds. Papalellekoors is ‘n tong-in-die-kies-kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies met – of sonder – grasie! Maak seker jy loop dit nie mis nie. Die vertoning begin om 12:00 en kaartjies kos tussen R161 en R322. Besoek www.diekoelkamers.com vir besprekings.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article