Die Jaar 4-leerders van Weskus Skool het hul afskeid vir die eerste keer in twee jaar gehou. Die glansgeleentheid het Woensdag 26 Oktober by die Saldanhabaai-hotel plaasgevind. Die skool bedank die hotel, Cartol en die skool se haarsalonwerkers Monique van der Merwe, Mari Husselmal en Isabella de Villiers. Caitlyn Fieland, Chad Savil en Jaden Baadjies op die rooi tapyt.


Eerste afskeid in twee jaar by Weskus Skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article