“Wat het St. Helenabaai wat die res van die land soek? Snoek!” Só meen Annemarie Schrenk, wat hierdie foto op 18 Junie geneem het nadat skuite en skuite vol snoek die plaaslike vissermanne se glimlagte so wyd soos die see laat strek het. “Niks is mos beter as Weskus-snoek nie,” voeg sy by. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Annemarie Schrenk

Dis snoektyd in die Kaap!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article