Die Laerskool Vredenburg het Vrydag 1 September sy eerste kleurwedloop as deel van Lentedag-vieringe aangebied. Die leerders het kleurpoeier in die lug gegooi, wat die koms van lente verwelkom. Die skoolhoof, Nicoleen Loubser, sê die pretdraf het hul dankbaarheid vir gesonde lyfies gesimboliseer en terselfdertyd holistiese ontwikkeling bevorder. “Die positiewe gees en genot wat die leerders en personeel hieruit gekry het, het ons wildste verwagtinge oortref.”

Dis lente, dis feestyd!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article