Dié leerders van Laerskool Vredenburg het die feestyd met geskenke ingelui. Dit was egter nie vir hulle nie, maar vir ’n paar vierpoot-vriende. Die maats het voor die vakansie honde- en katkos ingesamel wat geskenk sal word.


Diere kry ook Kersgeskenke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article