Die Weskus sien daagliks die son in verweefde skakerings van rooi, oranje en blou sak. Dié sonsondergang is op Lambertsbaai deur Lize Beyers vasgevang. Lesers word genooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za teen Maandae om 12:00 te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article