Diazville Primêre Skool se leerders het Boekeweek afgesluit deur die kleur aan te trek waarmee hul naam begin. Die skool het terselfdertyd gees gevang deur Bokke-dag te hou vir die Rugby-wêreldbeker, wat Vrydag 8 September afgeskop het. Die skool bedank ook die ouers wat Boekeweek ondersteun het, asook vir hul ondersteuning met die hoenderbraai.


Diazville sluit Boekeweek kleurvol af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article