Die Laerskool Diazville het sy eerste loopbaandag op Vrydag 24 April aangebied. Die doel was om die leer­ders betekenisvolle blootstelling aan verskeie loopbaanpaaie te gee, sodat hulle ingeligte vakkeuses kan maak wanneer hulle hoërskool toe gaan. Die skool bedank almal wat tot die sukses van die dag bygedra het.

Laerskoolleerders kry kykie na hul toekoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 14 May 2026
    Weslander E-Edition – 14 May 2026

Gift this article