Die Weskus Quartel Shellhole wil graag ons opregte waardering uitspreek aan al die borge wat die afgelope Saterdag (7 Maart) tot ons suksesvolle golfdag by die Shelley Point-gholfklub bygedra het. Jul ondersteuning maak ‘n groot verskil en dra direk by tot die sukses van ons gemeenskapsprojekte en aktiwiteite.
Ons spesiale dank aan: Goblins Creek, NRT Paint Hardware, PnP Vredenburg, LGS, SPAR & Tops St. Helenanabaai, Glenrych Fishing Group, Wespunt-drukkers, Suzuki Vredenburg, Tubby Transport, Dykes van Heerden Attorneys, Seafood Cartel, Food Lovers Weskus Mall, Sunset Coast Properties, Shelley Point-golfklub, Ken Meek Attorneys, HJJ Electrical Company, Mnatha Marine Technologies, DT Consultant RSA, Bekker-slaghuis (Vredenburg), RCS, Total St. Helenabaai, Dynamic Marine Survey and Solutions, Huskies (Langebaan), Fjinbos Kwekery, Johan Rusten, Kwagga Inn Self-Catering Units, Gravity Adventures (Langebaan) en Scott’s Kwekery (Vredenburg).
Ons bedank ook ons lede van Weskus Quartel Shellhole vir hul onbaatsugtige bydraes en harde werk om die dag moontlik te maak.
Dankie aan almal wat die Weskus Quartel Shellhole se doelwitte ondersteun en ons help om ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.
Met opregte dankbaarheid,
Weskus Quartel Shellhole




