Johen Pietersen het onlangs aan die Boland Barlinka-hokkietoernooi in Paarl deelgeneem. Hy was lid van die o.13-span. Hy bedank alle borge wat dit vir hom moontlik gemaak het om deel te neem.


Dankie aan borge!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article