Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Duur kameratoerusting teruggevind
‘n Splinternuwe kamera met lense en ander toerusting is teruggevind.
-
Diazville-atlete deur na SA’s
Beide atlete is gekies om as deel van die Wes-Kaapse span in die SA Skolekampioenskap aan die 10 km-wedloop deel te neem.
-
-
-
Many attend Ripple Effect
Concerns were raised about the growing number of mining and prospecting applications, with 48 submitted in 2026 alone across the Western and Northern Cape.
-
Aansoeke vir skooltoelating oop
Ouers word aangemoedig om reeds nou die nodige dokumente bymekaar te maak sodat hulle gereed is om aansoek te doen.
-
REDAKSIE | Byt vas teen uitdagings
Die afgelope week het ons weer gesien hoe Weskusmense kán saamstaan, veral as politiek vir eers eenkant toe geskuif word.
-
Nuwe winkelsentrum in Velddrif dalk einde Mei oop
Die moderne winkelsentrum, wat sowat 7 200 m² beslaan, sal uiteindelik altesaam 25 winkelruimtes insluit.
-
RUBRIEK | Daar’s ‘n fyn lyn tussen lojaliteit en aanbidding
Hoe nader dit egter aan ‘n verkiesing kom, kan gesien word op foto’s wat vir plasing na Weslander gestuur word, die partykleure sluip al hoe meer in.
-










