Community

  • Veldbrand lei na vrou se lyk

    Veldbrand lei na vrou se lyk

    Met die polisie se aankoms op die toneel was die liggaam egter reeds onherkenbaar uitgebrand.

    |

  • Regstelling | Correction

    Die omstandighede rakende die voorval word nog ondersoek en dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat hy onder die invloed van drank was nie.

    |

  • Vierjarige skielik in hospitaal dood

    Vierjarige skielik in hospitaal dood

    Izaiah was Isolde se enigste kind en is op Maandag 9 Februarie in die Vredenburg provinsiale hospitaal oorlede. Volgens Isolde was hy sy hele lewe ‘n gesonde kind. Hy het egter op Sondag 8 Februarie uit die bloute koorsig begin raak…

    |

  • Entrepreneurs graduate

    Entrepreneurs graduate

    The programme provided hands-on training, mentorship and psychosocial support, helping participants strengthen their businesses while building skills and confidence for sustainable growth, Dreyer said.

    |

  • Woon GPF vergaderings in jou buurt by

    Woon GPF vergaderings in jou buurt by

    Woon jou buurt se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-verandering by en sluit aan.

    |

  • Hel of hemelpoort?

    Hel of hemelpoort?

    Vredenburgse gospelrapper Thyrone Pieterse deel sy gedig

    |

  • Wittekruin-basaar amper hier

    Wittekruin-basaar amper hier

    Huis Wittekruin nooi almal na hul jaarlikse basaar, wat vanjaar op Vrydag 6 Maart om 15:00 by die hoofgebou gehou word.

    |

  • Kry getye nou op toep

    Kry getye nou op toep

    Kry getye nou op toep

    |

  • G’n plig om oor geel streep te ry

    Die daaglikse nuusverslae oor noodlottige padongelukke dwing ‘n mens om ‘n waarneming te deel oor die bestuursgewoontes van sommiges in hierdie kontrei van die Weskus, maar ook elders.

    |

  • Laerskole bedank borge

    Laerskole bedank borge

    Diazville Primêr sê die vriendelikheid en ondersteuning sal ‘n betekenisvolle verskil in die lewens van hul leerders maak.

    |

Gift this article