Vrywilligers van die White City- en Tabakbaaibuurtwagte spog met nuwe flitse wat hulle van die Saldanha-buurtwag ontvang het. Die fietse is ook onlangs vir patrolliediens geskenk. In die middel van die groep staan André Truter, burgemeester van Saldanhabaai-munisipaliteit wat self al lank by die Saldanha-buurtwag betrokke is en uiters passievol oor misdaadbekamping is.


Buurtwagte is gereed vir aksie met flitse en fietse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article