Die Hoërskool en Laerskool Hopefield het onlangs hul leerlingraad vir 2021 aangewys. Die volgende leerders is lid van die Laerskool Hopefield se leerlingraad. Voor is Carla Conradie, Jumaine Basson (hoofmeisie), Dane Raubenheimer (hoofseun) en Mienke Theubes. Agter is Zanneke de Waal, Deidré Loubser, Jano Koegelenberg en Maritza Harmse.


Leerlingraad gereed om oor te gaan tot aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article