Die wenner van ‘n kopie van Madelein Rust se jongste roman, Drie moorde in die Baai, is die Weslander-leser Jolene Luus van Velddrif.
Baie geluk, Jolene!
Die stukkie wat sy oor haar besondere vriendin geskryf het, gaan nou outomaties deur na Weslander se Vrouemaand-kompetisie.
Spring nou in om ook ‘n shoutout aan ‘n uitsonderlike vrou in jou lewe te stuur, want dan staan sy ‘n kans om aan die einde van Vrouemaand ‘n lekker prys te wen.
Skryf só in
Klik hier, en vul die elektroniese vorm in – met jou stukkie oor ‘n uitsonderlike vrou in jóú lewe – en druk die Submit-knoppie.
Die kompetisie sluit Dinsdag 26 Augustus om 12:00.




