Panorama Primêr is trots op sy Pannies wat uitstekend gevaar het by die Boland-atletiekbyeenkoms in die Paarl. Benir Rukera spog met ’n tweede plek in verspring en 400 m. Cheswill Jooste spog met goud in die 400 m en 200 m asook ’n derde plek in die 100 m.


Atlete wys hul talent

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article