Atlete van Steenberg’s Cove Primêr is onlangs opgeneem in die Wes-Boland-atletiekspan. Die uitblinkers is, agter, Clint Afrika (o.13) vir spiesgooi. Voor is Ruaan Peypers (o.10) wat in verspring uitgeblink het, Nazrodeen Abdol (o.10) wat aan die 80 m en 100 m deelgeneem het en Aqeelah Don (o.10) wat in die 80 m presteer het. Nazrodeen is ná die byeenkoms in die Boland-span opgeneem. Hy het ook tweede plekke in sy wedlope behaal.

Begrawe nie talente

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article