Reg vir die atletiekbaan

Bo: Langebaan Primêr se atlete gaan hierdie Saterdag (14 Februarie) aan die Wes-Boland- atletiekbyeenkoms in Malmesbury deelneem. Die skool is baie trots op almal. Regs: Chesline Lottering (verspring) en Darrel Timba (1500m) verteenwoordig die skool by die Wes-Bolandse hoërskool- atletiekbyeenkoms in Moorreesburg.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article