Santino Appels, ’n leerder aan die Hoërskool Vredenburg, was Saterdag (2 April) sesde uit 20 atlete in die 2 000 m-hindernis by die ASA-atletiekkampioenskap in Potchefstroom. Die skool is baie trots op hom en sy prestasie.


Appels blitsig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article