Aksie met interhuisatletiek: Verskeie interhuisrekords het die naweek gespat. Meer as 20 skoolrekords is deur die atlete van Hoërskool Hopefield verbeter. Een daarvan was ’n rekord van 19 jaar in die 400 m-item vir meisies o.15 wat deur Stephanie van Zyl (regs) verbeter is met ’n tyd van 1 :05. By haar is Kerishnie Esau wat tweede was. Foto: george april


.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article