“Die wolke teken byna ’n kaart van Afrika!” Erna du Plessis het dié foto onlangs in Saldanha geneem. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Erna du Plessis


Afrika in die lug

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article