Agter, van links, is die potspel-afrigters Lynette Hibbert, Dian Swart, Jaundre en Carika Rabe saam met die potspel-span van SPAR St.Helenabaai. Weskus 8-bal-potspel het onlangs ontwikkelingstoernooie vir junior spelers van St.Helenabaai en Saldanhabaai by die St.Helenabaai-hotel gehou. Verlede Saterdag (29 Maart) is ‘n toernooi vir die toppresteerders aangebied. Dit is deur die span van SPAR St.Helenabaai gewen. Weskus Pool wil graag die borge bedank wat die ontwikkelingsbyeenkomste moontlik gemaak het, naamlik SPAR St.Helenabaai, Tallie Marine, Mnatha Marine, St.Helenabaai-hotel en Visko- seeprodukte.

Potspel-ontwikkelingstoernooi vir juniors in St.Helenabaai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 17 September 2026
    Weslander E-Edition – 17 September 2026

Gift this article