GEBORGDE INHOUD|| Die span by Soverby Lapa Dwarskersbos het onlangs ‘n welverdiende ruskans gehad en die koers gekies na Darling Cellars en Darling Brew vir ‘n leersame, dog prettige uitstappie waar hulle ‘n slag kon agteroorsit en ontspan terwyl hulle meer oor die verskeidenheid wyne en biere op aanbieding uitgevind het. Die personeel het die dag terdeë geniet en bedank almal vir hul gasvryheid en moeite om die dag besonders en spesiaal te maak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article