Die Hoërskool Diazville se spanne het onlangs vir die Malmesbury-sportdag na die Swartland gereis. Die o.15-netbalspan het 4-10 teen Wesbank vasgeval en die o.14-span 7-10 teen Hoërskool JG Meiring, terwyl die o.15-rugbyspan gelykop (14-14) teen Noorder-Paarl Sekondêr geëindig het.


HS Diazville wys sy slag in die Swartland

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article