Steenberg’s Cove Primêr se o.13-rugby- en -netbalspanne het Saterdag na Lambertsbaai gereis waar hulle teen die plaaslike laerskool se spanne gespeel het. Cove se rugbyspan het een van hul drie wedstryde gewen, terwyl die meisies skoonskip gemaak het op die netbalbaan.


Cove bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article