Steenberg’s Cove Primêr se gr. R-leerders het Vrydag 18 November ’n pragtige debutantebal gehou. Volgens die skool was dit ’n reusesukses en hulle wil graag die vier wenners gelukgewens. Van links is Teanu Achilles en Kendrick Julius (gesamentlike tweede prinse), Willnique Salmon (Mej. Debutant) en Harlon Louw (eerste prins).


Steenberg’s Cove hou debutantebal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article