Die Laerskool Panorama is besonder trots op sy graad 7-leerders wat besig is met ’n vasvra by die ArcelorMittal-wetenskapsentrum in Vredenburg. Hulle het in beide die eerste en tweede rondte van die kompetisie 100% behaal. By hulle staan Ivan van Rooi (onderwyser) saam met Ashton Abrahams, Loren Fraser, Ashika van Wyk en Jamie Dowds.


Dié leerders word nie maklik vasgevra

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article