Saldanha Midas begin Saterdag 2 April met sy spaartog met ’n feestelike atmosfeer. Die eerste kliënte wat die winkel op dié dag besoek, kan uitsien na massiewe besparings op Exide-motorbatterye. ’n Hele paar pryse sal weggegee word, waaronder ’n gratis boereworsrol vir elke aankoop van R200 of meer. Hou dop, want Saldanha Midas sal elke week van April tot Junie uitgesoekte produkte op ’n vuurwarm uitverkoping hê. Besoek die Saldanha Midas in 58 Main Road, Saldanha of skakel 022 880 0120. Besoek ook gerus hul Facebookblad vir die volledige promosielys en weeklikse promosies.


Spaar groot by winkel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article