Sowat 12 vroue het die geleentheid gehad om meer te leer oor hul voertuie by Hi-Q Vredenburg se “Heels on wheels”-saamtrek wat Saterdag 23 April by Café Graze plaasgevind het. Monique Potgieter, mede-eienaar van Hi-Q Vredenburg, sê die doel van die dag was om vroue basiese kennis oor hul voertuie te gee sodat hulle hul voertuie in ’n goeie toestand kan hou. Motorkenners van verskeie maatskappye het hul insigte met die vroue gedeel.


Vroue touwys gemaak

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article