Die Saldanha-Tafelronde het Vrydag 1 April ’n inhuldigingsgeselligheid by die Sandstone-restaurant in Saldanha gehou. Stefan Mostert (links) is deur die oudvoorsitter JP Bezuidenhout (regs) as die nuwe voorsitter ingehuldig. Die nuwe raad is ook ingehuldig. Die Saldanha-Tafelronde wens Mostert alle sukses en voorspoed toe met sy aanstelling en vertrou hy sal ’n verandering in die gemeenskap maak.

Nuwe Tafelronde-voorsitter ingehuldig

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article