Die Saldanha-tafelronde het Saterdag 14 Mei ’n pretdag by Rooikrans Vredenburg geniet. Al die geld wat op die dag ingesamel is, gaan weer in die gemeenskap teruggeploeg word. Stefan Mostert, die voorsitter (links), oorhandig die prys wat Paula Avenant in ’n gelukstrekking gewen het, aan haar. Die Saldanha-tafelronde bedank almal wat betrokke was en alle borge wat die dag ’n sukses gemaak het.

Tafelronde hou pretdag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article