Was jy al in die Weslander?

Ter voorbereiding vir ’n spesiale bylaag waaraan die span by die koerant werk om ons 50ste bestaansjaar te vier, nooi ons graag lesers om ons te laat weet wanneer en waarvoor hulle die Weslander se koerantopskrifte gehaal het. Stuur gerus ’n foto en kort beskry­wing, met ’n uitknipsel van die koerant­berig in hand, aan ons by nuus@weslander.co.za of 082 576 0453 (WhatsApp). Die berig kon enige tydperk tussen 1972 en 2022 verskyn het. Ons sien uit om van jou te hoor!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article