Basson van Zyl, ’n fotograaf van die Weskus, het ’n reeks besondere foto’s van 15 en 16 Mei se bloedmaansverduistering geneem en dit saamgestel om die verloop van hierdie ontsagwekkende kosmiese gebeurtenis in een beeld na die kyker te bring. Volg Basson op Instagram by @basson_vanzyl.


Besondere kosmiese gebeurtenis in een beeld

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article