Weskus Skool wil graag sy Boland LSEN-rugbyspelers (Learners with Special Educational Needs) vir die Cravenweek bekend maak. Weskus Skool pronk met agt spelers wat die Boland-span gehaal het, en die skool is baie trots op hul prestasies. Die toernooi vind plaas tussen Saterdag 25 Junie en Donderdag 30 Junie. Voor: Bradwill van Wyk, Ashrick Yman, Gurtleigh Floors en Eldrick Yman. Agter: Fabian Swarts, Quinton Abrahams, Jordan Marais en Canell Cyster.


Boland LSEN pronk met agttal vir Cravenweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article