Saterdag (21 Mei) het die Tigers en Steenberg’s Cove in ’n derby in Saldanha kragte gemeet. Steenberg’s Cove se B-span het die Tigers 29-10 geklop danksy onder meer die spanwerk van Aiden Henkerman, wat die span se laaste drie gedruk het, en Ronald Williams wat die bal suiwer tussen die pale deur geskop het.

Steenberg’s Cove brul Tiere stil

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article